Dinsdag 12 Maart 2024

BB2BB2 Dag 1 minus 2

 Dinsdag 11 Maart 2024.

I will try to keep this blog updated daily and will alternate reporting in English and Afrikaans. So hopefully every second day will be in English.

Die senuwees knaag! Die fiets is "geboks", die rugsak is 90% gepak, die eerste week se verblyf is bevestig, nou wag ek net vir Donderdagoggend 05:20 wanneer die "schuttle" my kom  optel!





Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking