Dinsdag 14 Junie 2011

Dag 3

So pas met Philip gepraat; hy en George kry nie hul blyplek nie, en gaan vanaand sommer in 'n bos slaap; sonder aandete en kombers! Ai!! Ai!!

1 opmerking:

  1. Bly jy't dit gemaak. Rus lekker, sien George kom saam met Ugene. Wat 'n ondervinding!!

    AntwoordVee uit