This was in preparation for the Freedom Challenge Race Across South Africa which I completed in June 2014 and 2019. Ek is die eerste persoon oor 70 jaar wat RASA voltooi het. Gedurende Oktober 2023 beplan ek om weer van Beitbrug na Bloubergstrand sonder enige ondersteuning, met my bergfiets te ry. Dit is vir CANSA in gedagtenis aan Sue, my vrou, wat op 23/09/2022 oorlede is aan die newe effekte van kanker. Afstand is 3,500 kilometer.
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Bly jy't dit gemaak. Rus lekker, sien George kom saam met Ugene. Wat 'n ondervinding!!
AntwoordVee uit