Wednesday, June 15, 2011

Dag 4

Na 'n baie laat nag gister 14 Junie, het Philip vanoggend 8 uur vertrek, en 7 uur vanaand by Maskala aangekom. Beplan om more rusdag te neem. Hoop hy sal julle opdatum hou met die afgelope 2 dae se reis. Sue

No comments:

Post a Comment