This was in preparation for the Freedom Challenge Race Across South Africa which I completed in June 2014 and 2019. Ek is die eerste persoon oor 70 jaar wat RASA voltooi het. Gedurende Oktober 2023 beplan ek om weer van Beitbrug na Bloubergstrand sonder enige ondersteuning, met my bergfiets te ry. Dit is vir CANSA in gedagtenis aan my vrou wat op 23/09/2022 oorlede is aan kanker. Afstand is 3,500 kilometer.
Vrydag 10 Junie 2011
On my way!
Yesterday was the last practice opportunity. Last bike and luggage was packed. Now I am ready to go!
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking