Ons het gisteraand weer baie lekker saam met Kosie en Ryna gekuier. Die laaste oggend is met ontbyt afgesluit en Ryna het ons weer "bederf" met 'n heerlik vasgebakte brood.
Data opsomming: 323 km, 5,611 meter se klim; 25:42:20 se ry tyd; gemidelde spoed 12.56 kpu.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking