Saterdag 06 September 2025

Euro Tour Day 22

Last night's home made pasta was a great success and money saver! This morning we had an omelette at the restaurant for breakfast. It turned out to be a plain omelette with a healthy portion of chips. Not sure what happened to the salad as per the menu, but with the communication problems we decided not to persue that! Danie again opted for the tar option and I got going at 8:17.

When I joined the route, I was greeted with a 5 km hill and nearly 400 meters of ascent! Today this is ridable! The first part is a good gravel road, which do become more "dodgy" but still ridable. It then turn into another ridable single track through an oak forest. No views, just trees and riding in the shade most of the time. Every so often I have to get off to negotiate a rocky section, but these only go on for 5-10 meters at a time. Today's route is what I hoped to find on this adventure! 














After 14 km and 2:15 riding time, I come to Saint-Ettiene-les-Orgues and stop for coffee and have the extra vanilla pudding from last night. I am taken out of town on a tar road, which do become gravel after a while, but all easy ridable. There also are the mandatory climbs, but today the riding conditions is very good. 



When I get to the top of one of the many hills, I saw Mt Ventoux in the distance.




I do get taken onto a rough section of about 300 meters and then over the top of the mountain followed by the most gorgeous single tracks. Today even the downhills are mostly ridable. There are some steep rocky sections where I do get off. 

At one such section I grab a tree not to loose my balance, knock my Garmin against the tree and break the bracket which holds it onto my handlebar. Fortunately a piece remains and I do manage secure it to the bracket. The Garmin do have a string attached, which I always secure to the handlebar, so at least I should not loose it if it comes loose again. It does work for the rest of the day, I must just keep my eye on it.


I turn off at a board which indicate that my destination for the day, Forcalquiers, is 5 km away. This is followed by the most amasing single track, which mostly go downhill, but today is ridable with a number of rocky sections which must be handled with due care. I pass some very interesting rock formations and then get taken down a track on the edge of a precipice followed by a rough single track down the hill, all negotiable with reasonable care. This really is awesome riding and I am in a seventh heaven.






Just before town this leads onto a gravel road and as I hit the edge of town, I stop to get Google Maps to take me to where Danie booked place for us. On the way there I meet up with Danie, who came looking for me. The accommodation is top quality and after a walk through the old town, where we stop for a "tropézienne" and coffee. There after we walk to a super market to buy supper and breakfast. This is much cheaper than eating at a restaurant every night.

Now there is only one day of this amasing trip left. Tomorrow we willl reach our destination of Monasque and then down to Marseiile to start our journey back to SA.

Day's stats: 33.79 km; time 5:21; meters climbed 938.

























Vrydag 05 September 2025

Euro Tour Dag 21


Ons ontwaak om en by 07:00. Eet crousant en yoghart, wat ons gister by supermark gekoop het, vir ontbyt. Danie besluit hy gaan vandag by teer hou en ons spreek af om mekaar in Cruis te ontmoet. Hy hoort voor my daar te wees en sal weer die verblyf uitsorteer wanneer hy daar kom. Ek kom net voor 08:00 weg.

Ek het gister, toe ons hier aangekom het, mooi gekyk waar ek vanoggend moet begin, so daar word nie weer in "sirkels" gery nie! Net nadat ek by die roete aansluit, ry ek weer op 'n besonder mooi paadjie, wat lanings inheemse bome bevat, al langs die rivier af. Dit hou nie vir te lank aan nie en ek word deur 'n woonbuurt na die Weste van die dorp geneem. 



Die pad verander gou in 'n grondpad en ek begin deur landerye en appelboorde ry.


 


Soos gewoonlik hou die goeie paaie nie lank aan nie en ek moet weer my fiets teen 'n 23% grade bult op stoot. 


Bo is 'n goeie grondpad, maar dan wys Ride with GPS ek moet links draai waar daar geen pad of spoor is nie. Ek draai om en gaan terug, met 'n grondpad, na waar die styl bult netnou begin het. Hier is 'n pad wat, volgens die app wel met die ander pad verbind, so 'n entjie bo waar daar niks was nie. Aanvanklik kan ek ry, maar dan raak dit weer te klipperig en en klim maar af en stoot. Die roetes konvigeer en ek kan rustig voort beweeg.









                                        

                                                    



Die gestoot hou 'n hele ruk aan en dan kry ek weer mooi enkelspore deur die woud. Ek moet elke nou en dan af klim om oor klippe te stoot, maar ek kan meesal ry. Dit hou vir 'n hele tydjie so aan. Eindelik kom ek weer by 'n goeie grondpad uit en kan weer ry. Die eerste 8 km het my 1:40 geneem. Hopelik sal dit nou beter gaan. Die hoop beskaam nie, maar die roete speel nie lekker saam nie. 


Op die webwerf het mense gekla dat daar te veel "hike-a-bike" op die roete is. Ek het dit nie eintlik geglo nie, maar nou ervaar ek waaroor hulle kla. Die roete is werklik iets besonders, maar mense raak later "tam" daarvoor om jou fiets op en af oor berge te stoot. Daar is net te veel onrybare gedeeltes en ek is redelik seker hulle kan, met 'n bietjie huis werk, meer rybare dele insluit!

Daar kom weer 'n deel waar dit 'n goeie grondpad is en ek vorder redelik. Dit sluit 'n klim in, maar nie te syl nie en rybaar. Dit duur egter ook nie te lank nie en ek moet weer berg op stoot. Die roete loop oor die hoogste punt van die randjie. Van bo kan ek baie ver sien in alle rigtings. Daar is ook 'n groot sonplaas en 'n kwarrie so 'n ent weg. 


Nou weer berg af. Die ry en stoot sessies wissel mekaar gereeld af. Ek kan gewoonlik ry wanneer die pad die kontoer volg, maar sodra ek hoogte verloor raak dit net te rof. Ry en stoot, ry en stoot, so sukkel ek die bult af. Onder moet ek 'n stroompie 'n paar keer kruis en elke kruising het 'n kwaai helling aan albei kante. 

Ek kom eindelik by 'n teerpad uit. Die roete kruis egter net die teerpad en dan is dit weer 'n rowwe bult op. Ek kyk op die app na wat voorlê en besluit dit is vir eers genoeg. Van hier tot by Mallefougasse is 17 km met die roete. Indien die roete van dieselfde kwalitiet as tot dusver is, gaan dit my nog minstens 3 uur neem. Daar is 'n teer opsie met 'n klim wat 7 km lank is en my seker 'n uur gaan neem. Ek kies die maklke opsie. 




Die gradient is redelik en maklik rybaar. Verkeer is ook baie min. Die uitsig is ook mooi. Ek kan onder andere sien wasr my eintlik roete loop en dit is net bosse, bome en kranse! Daar is, op 'n plato, 'n groot sonplaas, verder nike beskawing nie!


                                         






Net voor Mallefougasse is daar 'n grond paadjie links en ek ry die laaste entjie met die pad tot in die dorp en kruis waar my roete sou in kom. Ek gaan soek 'n koffie winkel, maar hier is niks. Gaan terug na my aansluiting en eet helfte van my baguette wat ek vir padkos gemaak het. Dan is ek weer aan die gang, maar nou op my roete.





Entjie teer en dan grond met 'n kort bultjie wat nie rybaar is nie, gevolg deur 'n rybare pad wat oorgaan na enkelspoor. Die sluit by pad terug na Mallefougasse aan en voordat ek die midde dorp, waar ek nou net was,  bereik draai ek links oor die grootpad en dan links op teer wat oor gaan na goeie grond. Dit loop deur plase en geleidelik die bult af. Nou ry ek, vir 'n verandering, lekker. 



Die grond word teer wanneer ek die buite wyke van Cruis bereik. Op die punt waar my roete weg van Cruis draai, hou ek stil. Kyk op WhatsApp en kry Danie se boodskap. Hy is 500 meter in die pad af. 





Ons het weer 'n lekker wooneenheid, baie groter en beter as gister, bo-op 'n restourant. Nadat ek gestort het, kyk ons na ons opsies vir aandete en ontbyt. Restourant het redelike opsies vir albei, maar ons bedluit om eers te kyk wat ons by die Supermark kan kry. 

Ons is net na 15:30 af daarheen en besluit om ons eie pasta vir aandete te maak en môre die restourant se omelette te probeer vir ontbyt.



Ons stap so bietjie in die dorp, wat seker so groot soos Philadelphia, Weskasp is, rond. Ons is baie be-indruk met die netheid en goeie toestand van die geboue. Regtig 'n besioderse dorp. Ons kom op 'n groep mans af wat "boules" speel en sit op 'n bankie in die skaduwee en hou hulle dop. Net voor 17:00 vat ons die pad terug. Nou vir ons pasta aand en dan rustig verkeer.

Dag se statistiek: afstand 32.45; tyd 5.35; meters geklim 891.