Maandag 09 November 2026

Groot Karoo Tour Day 2


The owner of Turksvygrivier agreed that we can take a short cut over his property to the Pearston/Waterford road. He even went as far as getting one of his workers to open all the gates for us. It was an interesting ride on the "farm roads". This was not the road I planned, but a good alternative. Once on the main road, we made good time. 


I originally planned to use part of the Freedom Challenge route and Arie Stopforth, the owner of Turksvygrivier, confirmed that her knows the owner of Karoopoort and agreed to get us permission to cycle through his property. While discussion this with Arie, he phoned a friend and this friend convinced me to rather take the road straight to Waterford through Rossouwpoort. This was a worthwhile alternative and we enjoyed the scenery. As most of the route was downhill, we were really made good time. Our accent was 422 meters and our decent was 877 meters. We covered the 64.47 km in 3:50:47! A really enjoyable day. 

Groot Karoo Toer/Tour Nov 2026


Beplanning het al in Julie begin te same met die Doddse. Llise het teen Augustus besluit sy het ander verligtinge. In September kom Johan Schoeman, Hennie de Clercq, Hasie Lourens, Danie Kotze en Alan Simpson by. Reg teen die einde kom Iaan van Heerden by. So ons is 'n span van 8. Verblyf word uitgesorteer en datums word vas gemaak vir 7-11 November. Die roete begin met 'n motorreis na Marlu waar ons begin en eindig. Vandaar is dit 150 km Turksvygrivier, 70 na Vrygebruik, 90 na Bucklands en 97 terug Marlu toe.


Dag 1


Marlu na Turksvygrivier


Daar word gereël dat die manne wat nie kans sien vir 150 km nie, per bakkie tot by Mount Stewart geneem sal word sodat hulle daar aan kom saam die manne wat die 150 km doen. Die logestieke werk werk baie goed uit en die bakkie kom 5 km voor Mount Stewart by my, Marc en Alan verby. Dit het ons net onder 4 uur geneem om die 48 km af te lê. Lucia en Martin, wat die bakkie met die fietse gery het, het ook vir ons geroosterde broodjies en gekookte eiers gebring. Hennie het tegniese probleme met sy fiets opgetel en wou nie die kans waag om te heelpad te ry nie en besluit toe om met sy motor na die dag se eindpunt te ry en dan terug ry met sy fiets totdat hy ons ontmoet. 


Nadat almal hulle broodjies ge-eet het, val ons in die pad. Net anderkant Mount Stewart draai ons regs om met 'n onderskikte pad na Jantsenville te ry. Die is 'n redelike pad wat deur meesal privaat of staats grond gaan. Die wind begin nou 'n faktor word. Ons draai by 'n verlate en verwaarlooste "herehuis" met tennisbane, regs en volg die pad tot net voor Jantsenville waar ons links draai op 'n grondpad wat parallel met die R75 na Jantsenville, loop. Op hierdie stuk is die wind reg van agter en die speke sing. In Jantsenville stop ons vir verversings. Dan kom die laaste skof Turkvygsrivier toe. 


Ons klim, op die R75, vir die 9 km voor ons regs draai. Hierdie is een van daardie klimme wat nie einde het nie! Dit hou aan en aan en aan! Wanneer ons regs draai is dit die nog dit niet! Na nog 'n paar kilometer kom ons vir Hennie tee. Daar is nou nog 43 km oor. Intussen het die wind opgetel en kom reg van voor. Die pad neig ook heeltyd op en daar is baie sinkplaat. Dit raak regtig 'n "grind" en om vordering te maak is baie vermoeiend. Toe ons na 11:19:19 en 148.55 km by Turksvygrivier indraai, was ons baie verlig. Dit was voorwaar 'n veel eissende dag! 


Ons word baie gasvry ontvang en is baie te vrede met die vasliteite. Lekker ge-eet en gebly.