This was in preparation for the Freedom Challenge Race Across South Africa (FCRASA)which I completed in June 2014 and 2019. Ek is die eerste persoon oor 70 jaar wat RASA voltooi het. In June/July 2026 I plan to do the FCRASA again at age 77. This I achieved by finidhing in 24 days 11 hours on 3 July 2026 at age 77 and 10 months.
Woensdag 20 April 2016
'n Ware vriend
My hart bloei vir my vriend Olof wat so daarna uit gesien het om 'n paar dae saam met my te spandeer op sy BMW GS. Iets egter verkeerd gegaan toe hy uit Plet vertrek het. Op en of ander manier het hy beheer van sy motorfiets verloor en geval. Gelukkig nie baie erntig nie, maar enkel seer en motorfiets loop nie lekker nie. Maar dit is nie die einde van sy planne. Hy ry môre met sy bakkie om nog steeds 'n dag of twee saam te kom die wêreld verken. Dit is 'n ware vriend!
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking