This was in preparation for the Freedom Challenge Race Across South Africa (FCRASA)which I completed in June 2014 and 2019. Ek is die eerste persoon oor 70 jaar wat RASA voltooi het. In June/July 2026 I plan to do the FCRASA again at age 77. This I achieved by finidhing in 24 days 11 hours on 3 July 2026 at age 77 and 10 months.
Donderdag 10 Mei 2012
Voorbereiding vir reis
Alles is reg vir my jongste avontuur. My fiats is reg. Cycles Direct het hulle werk goed gedoen en alles het baie goed gewerk tydens my oefen ritte gedurende afgelope 10 dae. My sak is gepak en ek is 'n bietjie bekommerd oor die gewig, maar eerder te veel gewig as om koud te kry! Had a skype chat to Jens Hildebrandt from Das es Salaam this morning. Was very encourageing. I trust that the people who access my blog will enjoy it.
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking