Sondag 31 Augustus 2025

Euro Tour Day 16











Relaxing in Barcellonette. We slept til 08:00 and had breakfast at 08:30. Juice, museli and yoghart, artisan bread with jam, a peach and coffee.

Our host informed us that there is a very close connection between Barcellonette and Mexico and that his grandfather was Mexican. It transpires that Barcellonette was a textice hub and in the period 1830 to 1920 a number of families from Barcellonette moved to Mexico and were very successful there and  became very rich. Some of them have since moved back to Barcellonette. There also is s museum commenorating this in Barcellonette, but it is closed on Sundays so we cannot visit it. 

We gave our host all our washing and then went for a casual walk through town. It was quite renarkle the number of motorbikes around. We made the same observation yesterday. The people around here obviously love playing around on these nice twisty mountain roads with their motorbikes. We saw three, fully kitted motor cycles with Polish registration, so not only the locals who like these mountains. 

We stopped at a open coffee shop just before 10:30, most only open at 10:30, for our morning coffee. Last night we paid 5 euros for two cups. In town the price is 7 euros for two. A whole euro per cup mote. We also found that food is 1 or 2 euros more rxpensive in France. In Italy we paid 12 euros for most meals. We even had a good pizza fir 8 euros! Here the going rate is 14-15 euros. In Italy coffee was 1.40 a cup. 






There are real nice and norrow little streets in the old town with lots of cafes. On the town plain there were a number of "boules" games going. We sat down watched one.

 


At about 12:00 we looked for a bakery and found one. We bought ourselves a baguette each for lunch at 1.30 euro each. Real good value for money. I just love the french baguettes. The crust is hard and crispy. In South Africa it tends to be soft. The same applies to our French bread. Danie wanted to buy some supplies so we went to Carefour. 




After that, we made our way back to our base. When got there, our laundry were dry allready. As there is only one bathroom in the house, we thought it best to have an early shower to ensure there is no congestion tonight. A little while later our hostess arrived. At least now the conversation will be better as she have a reasonable command of English. 

The weather looks rainy for tomorrow, so we will probably get wet and have another opportunity to test our rain gear. Fortunately not too heavy and temperatures reanging from 12-18 degrees Celsius. Should be able to make good time. We will have to see what the roads are like. We will probably alternate between the designated route and some tar, depending on where the app takes us.







Saterdag 30 Augustus 2025

Euro Toer Dag 15






OK Google wil nie fotos op Blog aanvaar nie, so fotos sal net op die WhatsApp groep gesien kan word. Dit is reggestel nadat ek weer terug in SA is, dus is daar nou fotos op die blog.

Kommunikasie by die restourant was gister 'n probleem. Ons het darem 'n lekker pasta gereg gekry en toe vir aandete dieselfde ge-eet. Was 'n bietjie duur, maar ons mae het vol gekom.

Ontbyt was vroeg reg en ons kom 08:00 weg. Van meet af is dit klim. Danie het gister op die trappe geval en sê ek moet aan ry. Obs kry mekaar in Barracellonette. Die 16 km van Ponterbernardo na die top van die Maggdalenapas neem my net minder as 2 uur en ek klim 900 meter. Die klim is baie mooi met die pad wat soos meeste Aple passe teen die berg uit kronkel. Bo is daar geen syn nie en ek kry dit nie reg om die Grande Provence Traverse L'Apes roete af te laai nie. Gelukkig werk Garmin en ek begin ry. 




Net so 'n entjie wys Garmin en moet regs op 'n grondpad. 4.36 km met 397 meter se klim. Gradiënt is redelik en handhaaf 'n goeie ritme. Wanneer ek die bopunt na 1:05 bereik is ek op 2346 meter bo seespieël en het ek 1,122 meter geklim sedert ek vanoggend begin trap het! Die uitsig van hierbo is asemrowend mooi.








Daar het 10 e-bikes by my verby gekom en hulle is hier besig om fotos te neem. Ek gaan by hulle verby, maar kort daarna kom hulle weer verby. Ek haal hulle weer in toe hulle stop. Die roete loop volgend die App, wat ek intussen aan die gang gekry het, reguit aan, maar hulle wys my 'n ander "single track". Dit us styl maar in 'n goeie toestand en herltemsl rybaar. Op 'n kol hou ek stil en laat die e-bike veby. Die roete sluit by 'n jeep track aan en ek volg dit. Ek het nêrens enigecafdrasibpasie gesien nie, maar toe ek weer kyk suen ek is nie op die roete nie, maar en dus heuwel af. Ek tel 'n gras paadjie op, watvlyk of dit weercby die roete kan asnsluit, op en ry daarmee verder. Die paadjie loop egter net parallel met my roete en die twee kom nie nader aan mekaar nie! Ek sit my fiets neer en begin die berg uit stap om te sien of ek die regte roete kan kry. Die heuwel is baie styl en om my fiets hier uit te kry gaan baie energie verg. Ek sien dat daar 'n ander pad laer af is wat na die groot teerpad lei. Ek oorweeg dit om terug te gaan na waar ek die roete verloor her, maar dit is te ver terug. Dus af teerpad toe. 






By Val d' Oranaye tel ek weer die roete op. Dit begin met 20% styl sement pad watcgelukkig net vir 800 meter aanhou. Daarna ry ek al teen die helling van die berg, ver no die teerpad. Die bome is redelik dig so ek het nie veel van 'n uitsig nie. Na 'n ruk kronkel die pas due geuwel af en sluit ny die teerpad aan. Ook nie te lank lank nie dan neem die App my weer weg van die grootpad. Ek vermy een of twee van die "herleidings" wanneer ek sien die twee kom weer saam. 


Vanaf Jausiers volg ek weer die roete. Eers links van die teerpad en dan oor na die regterkant met 'n kilometer klim en dan deur plase en afgeleë huise. Meesal ook teer, maar gedeeltes is gruis. So gaan dit aan tot in Barcelonnette. Dit is nogal heel interessant om so weg te bly van die grootpad, veral wanneer dit nie ernstige klimme insluit nie. 






By Barcellonette kruis my en Danie se paaie weer "per ongeluk". Ek tik die adres van die Warmshower gasvrou in op Google Maps en ons kom 15:30 daar aan. Bene is nie vandag tuis nie, maar Jano ontvang ons. Jano se Engels is 'n skraps beter as ons Frans, maar met behulp van Google Translate kommunikeer ons darem. Blyplek is in 'n houthut en redelik klein, maar besonders! Was en toiletgeriewe is in die huis. Ons gaan twee aande hier oorbly. 


Afsrand 62.71 km Tyd 7:26:10 Meters geklim 1,652

Vrydag 29 Augustus 2025

Euro Tour Day 14

 

There are two types of cyclists: those who always are in conversation with someone else while cycling and those who do not say much. I have a number of friends/fellow cyclists who fall in the first category. I definately fall in the second category. I just like to get on with the job of cycling. One of my friends commented on somebody, who falls in the first category, that he sometimes wish there was an "off" button he can switch off to get them quiet. Could come in usefull if it was available, but we must live with what is available. Danie and I actually get on quite well. He comments on various thing and I just cycle along. No need to reach for the "off" button!

The hotel's breakfast was quite good and there were ample eats to take along for the road. Getting the bikes in and out of the room was a bit of a mission as the lift was bery small. We had to put it upright on the backwheel and only one person and one bike could get into the lift at a time, but we managed. This resulted that Danie could only "pack" his bike once we were outside in the street. This is quite a process!





Today was going to be relatively short, so were not in much of a hurry and got going at 08:22. Ride with GPS got us out of town quite nicely. After about 8 km we were on SP22. Unfortunately this is the road out of Cuneo to Barcellonette and it does carry a lot of traffic, which includes big trucks. There were areas with cycke paths, but most of the time we had big trucks "wooshing" past us. Most of them are very curteous, but some did pass us a little close for comfort. This did carry for 14 km. During this time we did stop for a coffee in one of the small towns. After 22 km Ride with GPS took us onto the old pass. 




This is a tar road, but vehicles no longer us it. It is very narrow and currently only used by hikers and mountain bikers. This suited us down to a T and we coukd now cycle up the bvlley without worrying about cars and trucks. It really is quite a beautiful road running up the valley next to the Stura di Demonte river, which feeds into the Tanaro. It wounds up the the valley and most of the time we are cycling under the cover of trees. We can, ocationally see the SP22 running up the righthand side of the valley. We stop in the shade for a refreshment break. 










After nearly 5 hours of cycling, we wound down to a small town to join up with the SP22. Three kilometers up the road we turn right to go up to our accommodation. The road is very steep and made of cobbles. We wound up the hill and get to the point where we are due to stay, but cannot find the name. I start walking, following the location as per Google Maps and do find it. We actually cycled past it, but missed the sign. They are still busy cleaning the place, but allow us to dump our luggage and show us the garage where we can leave our bicyles. They also direct us to a restaurant, 100 meters diwn the road where we go for lunch while they complete getting our accommodation ready. 







That was a nice and easy day. Tomorrow we have 14 km to the norder, but that will include about 900 meters of climbing. Then we will be in France!

\













Donderdag 28 Augustus 2025

Euro Toer Dag 13




Die hotel se ontbyt is voortreflik! Yoghart, crousante, ham, kaas, flapjacks, muffins, sap en koffie. Ons laai goed en kom 08:02 weg. 

Dit reën liggies, so ons moet maar voorsorg tref. Deur die dorp en dan begin ons onmiddelik klim. Niks ernstig nie, maar genoeg om hitte op te wek met al die reën klere aan!  Daarna is dit goeie teerpaaie. Ride with GPS maak seker ons bly weg van die besige paaie. Cuneo is net 59 km weg, maar ons roete is 84 km. 

Na so 'n uur se ry hou dit op met reën. Ons ry nou bult af en my reënklere hou my lekker warm. Navigasie deur die dorpe raak nogal ingewikkeld want die App hou ons weg van die verkeer, wat nie altyd die korste en makliste pad is nie. So elke nou en dan volg ons eder die makliker opsie.

Ride with GPS neem ons teen 'n paadjie, wat uit vaste klippe en gras bestaan en op 'n plek 'n gradient van 20% het, op. Danie vra of die App nie net op teerpaaie kan bly nie. Gelukkig is dit net 'n paar honderd meter en ook al van die aard wat ons in die dag tee kom! Bo is ons weer op teer en gaan ons 'n stukkie bult af! Ons is nou op die groot klim van die dag en die pad klim gou weer. Waar ons gemiddelde spoed voor die klim 12 kpu was, val dit nou na 9.6! Dit hou so aan tot op 18 km, dan vlieg ons weer bult af! Na so twee uur se ry hou ons stil vir "oggend tee" en om van die reën klere ontslae te raak want dit het ophou reën, die son neig deur die wolke en die temperatuur het gestuig.

Ons navigeer deur 'n aantal groterige dorpie en dan betree ons die "platteland". Ons ry nou op klein paadjies met min verkeer en 'n pad wat gedurig op en af gaan. Na een so 'n "op" kry ons 'n koffiewinkel en stop om ook ons broodjies, wat ons vanoggend gemaak het, te eet. 



Net nadat ons hier wegtrek begin die weer liggies reën. Ek trek my Specialized reënbaadjie aan. Die baadjie het ek voor BB2BB2 gekoop en dit het aanvanklik baie goed gewerk, maar toe sy waterdigtheid verloor. Ek het dit reggekry om hom om te ruil en hierdie is nou die vuurproef. Hy het gister goed gehou, maar toe het dit nie so hard gereent nie. Ongelukkig slaag die basdjie nie die toets nie en ek begin agterkom dat my klere nat raak. Gelukkig het ek, as voorsorg, 'n ander reënbaadjie en broek voor die toer gekoop. Ek hou stil om die baadjie aan te trek en kan bevestig dat hy beter werk. 

Ons ry nou heeltyd in sagte deurdringende, Bolandse tiepe, reën. Ek het nog heeltyd met my selfoon op my fiets se handvatsels, in die reën genavigeer. Ek is egter versigtig om my foon te nat te laat raak en sit hom onder my klere uit die reën. Ek tik "Cuneo" op my Garmin in, hy lei ons op die regte pad. Ek hou so elke nou en dan stil om my selfoon uit te haal net om seker te maak ons is nog op die regte roete. 

Danie stel voor ons stop by die laaste dorp voor Cuneo om te kyk vir verblyf. So gesê, so gemaak. Google Maps dui aan dat daar baie blyplek in Cuneo is, en ons ry aan. Garmin, van wie die roete met Ride with GPS ooreenstem, neem ons met die mooiste "agter paaie" deur klein dorpies en landerye, meesal mielies. 




Net voor ons by Cuneo kom, hou die reën op. Ek monteer weer my selfoon op my handvastels en kry die pad na 'n hotel in die middestad met behulp van Google Maps. Ons ry onder andere by die mooiste brug, wat soos 'n ou Romeinse "aqueduct" lyk, verby. Dit is die Viadotto Marcello Soleri brug wat vanaf 1913-1937 gebou is. Dit bestaan uit 34 baksteen boeë en bedien pad en spoor verkeer. Op die nrug is daar 'n teken met die rigting en hoogte van al die vernaamste pieke in die omtrek, onder andere ook Argentera, waar ons oor die grens gaan.




Kort hierna kry ons die hotel. Hulle is egter vol bespreek met 'n groep fietsryers! Ons probeer weer met Google Maps en kry 'n ander opsie net om die hoek. Die keer is ons gelukkig!



So ons het ons langste dag, wat afstand betref, oorleef. Die reën was nogal 'n uitdaging, maar ons het dit gemaak. Ons is nou 69.5 km van die grens en slaap môre aand in Ponterbernardo, wat 15 km duskant die grens is. Saterdag gaan ons Frankryk binne.