This was in preparation for the Freedom Challenge Race Across South Africa (FCRASA)which I completed in June 2014 and 2019. Ek is die eerste persoon oor 70 jaar wat RASA voltooi het. Gedurende April 2016 en Maart/April 2024 ry ek om geld in te samle vir CANSA vanaf Beitbrug na Bloubergstrand ter gedagtenis aan Sue, my vrou, wat op 23/09/2022 oorlede is aan die newe effekte van kanker. 2026 afstand was 3,200 en 2024 3,500 kilometer.
In June/July 2026 I plan to do the FCRASA again at age 77.
Woensdag 15 Junie 2011
Dag 4
Na 'n baie laat nag gister 14 Junie, het Philip vanoggend 8 uur vertrek, en 7 uur vanaand by Maskala aangekom. Beplan om more rusdag te neem. Hoop hy sal julle opdatum hou met die afgelope 2 dae se reis. Sue
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking