One Giant Challenge

This was in preparation for the Freedom Challenge Race Across South Africa (FCRASA)which I completed in June 2014 and 2019. Ek is die eerste persoon oor 70 jaar wat RASA voltooi het. Gedurende April 2016 en Maart/April 2024 ry ek om geld in te samel vir CANSA vanaf Beitbrug na Bloubergstrand ter gedagtenis aan Sue, my vrou, wat op 23/09/2022 oorlede is aan die newe effekte van kanker. 2016 afstand was 3,200 en 2024 3,500 kilometer. In June/July 2026 I plan to do the FCRASA again at age 77.

Maandag 16 Maart 2026

Bloubergstrand na Bridgetown vir CBMC naweek

›
CBMC beplan ‘n Manne kamp by Bridgetown vanaf 13 -15 Maart 2026 en ek besluit om dit by te woon en om, as oefening, met my fiets daarheen te...
Woensdag 11 Maart 2026

CTCT (Argus) nr 35 English (Sien Afrikaans onder)

›
8 March 2026 is time for the CTCT (Argus) cycle tour again. This will be my 35th one! I went to Green Point on Friday 7 March to collect my ...
Dinsdag 10 Maart 2026

CTCT (Argus) nr 35 Afrikaans

›
    Sondag 8 Maart 2026 is weer tyd vir die CTCT (Argus) fietstoer. Dit sal my 35 ste een wees! Ek is Vrydag 7 Maart deur Groenpunt toe om m...
Dinsdag 03 Maart 2026

Kaleo Toer 27/0-01/03

›
Ek het ‘n Kaleo Toer beplan vir die naweek van 27/02-01/03. Die idee was om Vrydagmiddag die ou Tankwa Trek Prolog (24 km) aan die Suid Oo...
Maandag 01 Desember 2025

Seweweekspoort Dag 3

›
  Danie en Willie is vroeg op en ry voor 07:30. Die res van ons maak gereed vir die Bosch Luys Kloof rit en ons kom net na 08:00 weg. By die...

Seweweekspoort Tour Day 2

›
  The plan for Day 2 was to either do a 121 km loop, which included 58 km of the Freedom Challenge or a 66 km loop. Alan agreed to join me o...
Sondag 30 November 2025

Seweweekspoort Dag 1

›
28 November tot 2 Desember is tyd vir die Seweweekspoort toer. Ons was 8 maar een moes onttrek agv siekte. Drie van Stanford en vier van die...
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
Philip Erasmus
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.