One Giant Challenge

This was in preparation for the Freedom Challenge Race Across South Africa (FCRASA)which I completed in June 2014 and 2019. Ek is die eerste persoon oor 70 jaar wat RASA voltooi het. In June/July 2026 I plan to do the FCRASA again at age 77. This I achieved by finishing in 24 days 11 hours on 3 July 2026 at age 77 and 10 months.

Sondag 17 November 2024

To Hell and Back 2024

›
Oppad terug van die Attakwas maak ek vir Johan de Bruyn die voorstel dat ons vanjaar To Hell and Back moet doen. Hy "tel" die idee...
Vrydag 25 Oktober 2024

HotH toer opsomming

›
  Ons het gisteraand weer baie lekker saam met Kosie en Ryna gekuier. Die laaste oggend is met ontbyt afgesluit en Ryna het ons weer "b...
Dinsdag 22 Oktober 2024

HotH toer Dag 4

›
  Die plan was om 07:00 aan die gang te kom. Ons word geseën met 'n perfekte oggend. Nie 'n wolkie in die lug nie en geen teken van ...
Maandag 21 Oktober 2024

HotH toer Dag 3

›
Ons albei het gisteraand vir die "Lamb shank" vir aandete geval. Uitstekende waarde! Ons het ook "breakfast packs" gekry...
Sondag 20 Oktober 2024

HotH toer Dag 2

›
Ons het gisteraand baie lekker saam met Martin en Jenny ge-eet en gekuier. Baie interessante onderwerpe bespreek en aan geraak. Sy het vanog...
Saterdag 19 Oktober 2024

HotH toer Dag 1

›
Na 'n lekker ontbyt, kom ons 08:45 aan die gang. Tot my ontsteltenis ontdek ek dat my fietsry skoene by die huis vergeet het! Ek sal maa...

HotH toer Aanloop

›
Aanloop Ek en Hennie ge Clercq kry nekaar Vrydsaoggend 10:30 by Century City en vat die pad Albertinia toe. Ry goed en stop op Swellendam by...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
Philip Erasmus
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.