One Giant Challenge

This was in preparation for the Freedom Challenge Race Across South Africa (FCRASA)which I completed in June 2014 and 2019. Ek is die eerste persoon oor 70 jaar wat RASA voltooi het. In June/July 2026 I plan to do the FCRASA again at age 77. This I achieved by finishing in 24 days 11 hours on 3 July 2026 at age 77 and 10 months.

Sondag 31 Desember 2023

BB2BB2 Recci - Vanwyksdorp na Theewaterskloof

›
Na my enkel besering, moes ek ‘n paar lang rite inkry om my stamina en “kop” reg te kry vir BB2BB2. Die eerste rit was dus om van Vanwyksdor...
Donderdag 14 September 2023

Enkel breek

›
 Op 2 September 2023 stap ek saam met my dogter, Carine en haar man, Henk, van Pakhuyspas na Heuningvlei. Die plan was om Saterdag die 11 km...
Sondag 27 Augustus 2023

Trans Baviaans nommer 9

›
Na verlede jaar se “no show” as gevolg van Sue se siekte en die slegte weer, was ek reg vir Trans Baviaans nommer 9. Johann het intussen vir...
Sondag 23 Julie 2023

My Love Affair with the Freedom Challenge

›
My love affair with the Freedom Challenge started sometime before 2010 when I bumped into this article about a race called The Freedom Chall...
Sondag 18 Junie 2023

Richtersveld ekskursie en Trans Augrabies MTB

›
  Richtersveld Ekskursie   Wynand het my oortuig bom die week af te vat en ‘n draai in die Richtersveld te gaan maak en dan die drie daagse ...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
Philip Erasmus
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.