One Giant Challenge

This was in preparation for the Freedom Challenge Race Across South Africa (FCRASA)which I completed in June 2014 and 2019. Ek is die eerste persoon oor 70 jaar wat RASA voltooi het. In June/July 2026 I plan to do the FCRASA again at age 77. This I achieved by finishing in 24 days 11 hours on 3 July 2026 at age 77 and 10 months.

Dinsdag 31 Januarie 2023

Nature's Valley na Soetkraal in die berge

›
Ek, Leon, Hennie de Clercq en ‘n vriend van Hennie het op 6 Januarie die pad na Soetkraal aan gedurf. Soetkraal is ‘n nedersetting halfpad t...
Maandag 30 Januarie 2023

Nissan Trail Seeker - Banhoek

›
 

Attakwas nommer 14

›
Dit is weer Attakwas tyd en ek durf my 14de Attakwas aan op Saterdag 21 Januarie. Ek ry Vrydag saam met Fred Lowe Oudtshoorn toe en dan Sate...
Woensdag 02 November 2022

Suiddrak 20 Dag 5

›
Dit reën omtrent heel aand. Ek en Erika besluit ons gaan eers by Clifford by die res aansluit. Leon, Philip en Niel vertrek net voor 06:00 s...
1 opmerking:
Sondag 30 Oktober 2022

Suiddrak 20 Dag 4

›
Die aksie begin 06:50. Uit Rhodes is die pad redelik gelyk en dan begin ons klim na die Bokspruitafdraai. Hier word weer fotos geneem om die...
Saterdag 29 Oktober 2022

Suiddrak 20 Dag 3

›
Die groep kom 06:50 weg. Ek ry nie die eerste deel saam nie. Ek ry saam met Leonico en Derrick na die halfpad merk by die reunes net bokant ...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
Philip Erasmus
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.