One Giant Challenge

This was in preparation for the Freedom Challenge Race Across South Africa (FCRASA)which I completed in June 2014 and 2019. Ek is die eerste persoon oor 70 jaar wat RASA voltooi het. In June/July 2026 I plan to do the FCRASA again at age 77. This I achieved by finishing in 24 days 11 hours on 3 July 2026 at age 77 and 10 months.

Dinsdag 09 November 2021

Namakwapadmaker verkenning

›
Op 5 November durf ek en Henk Bruwer die Namakwapadmaker roete van die ingang na Cedar Rock/Cederberg Chalets tot by Whupperthal aan. Min we...
1 opmerking:
Saterdag 30 Oktober 2021

Oranje Avontuur Dag 9

›
Anette  by Oude Schuur het nie vir ons plek gehad nie, maar ons het toe by die Bethulie Royal Hotel geholpe geraak. Dit was heelwat duurder,...
1 opmerking:

Oranje Avontuur Dag 8

›
Die het weer omtent heelnag gereent en hard ook. Toe ek die vorige aand in my tent kom, vind ek dat my kampbed en slaapsak albei klam is. Ek...

Oranje Avontuur Dag 7

›
Die roete vanaf Qachasnek na Telebrug sou baie teerpad insluit en die teerpaaie het geen skouer nie, wat fietsry redelik gevaarlik maak. Ons...

Oranje Avontuur Dag 6

›
Elke dag se oppk is 'n missie! Ons kom eers 07:25 weg. Ek gooi my nat klere oop bo-op die ander begasie sodat dit droog kan word.   Na ...

Oranje Avontuur Dag 5

›
  Ons raak redelik vroeg wakker, eet ontbyt en drink koffie. Die klam tente het darem deur   die nag redelik droog geword. Ek val weer voor ...

Oranje Avontuur Dag 4

›
Dit het omtrent heelnag saggies gereent met die gevolg dat alles buite nat is. Kondendasie het ook die binnekant van die tent klam gemaak. O...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
Philip Erasmus
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.