One Giant Challenge

This was in preparation for the Freedom Challenge Race Across South Africa (FCRASA)which I completed in June 2014 and 2019. Ek is die eerste persoon oor 70 jaar wat RASA voltooi het. In June/July 2026 I plan to do the FCRASA again at age 77. This I achieved by finishing in 24 days 11 hours on 3 July 2026 at age 77 and 10 months.

Woensdag 08 September 2021

2021 Trans Baviaans Repeat

›
  Na die aanskuif en latere kansellasie van die 2020 Trans Baviaans, kon ons weer die kloof in 2021 aandurf, maar weereens nadat die datum m...
Maandag 30 Augustus 2021

2021 Attakwas

›
  As gevolg van Covid-19, is 2021 se Attakwas van Januarie na Augustus verskuif. Die Augustus datum het met die Trans Baviaans Repeat gebots...
Maandag 17 Mei 2021

36ONE 13/14 Mei 2021

›
Ons het besluit om ‘n paar dae by my niggie op Marlu in die Steytlerville distrik te gaan kuier voordat ek my 7de 36ONE aandurf. Ons ry dus ...
Sondag 18 April 2021

Dag 7 Oewerzicht-Franschoek

›
  Kooitjie Viljoen, my skoonseun se broer en eienaar van Oewerzicht, het die vorige dag gesĂȘ hy sal voor 06:00 op wees en ons by hulle kom o...

Dag 6 Heidelberg-Greyton

›
Ons begin 05:48. Ons volg die "Exit" bortjie maar draai regs in plaas van reguit te hou. Ons gelukkig gou ons fout agter geniet di...
Donderdag 15 April 2021

Dag 5 Vanwyksdorp-Heidelberg

›
  Ons kom 05:33 aan die gang. Nadat ons in die donker deur Vanwyksdorp genavigeer het, kom ons op die pad Herbertsdale toe. Die pad is in ...

Dag 4 Harold-Vanwyksdorp

›
Die wiele het vandag 05:26 begin rol. Dit was koelerig, so ons het albei begin met 'n ekstra baadjie aan. Die eerste 15 km deur Paardepo...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
Philip Erasmus
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.