One Giant Challenge

This was in preparation for the Freedom Challenge Race Across South Africa (FCRASA)which I completed in June 2014 and 2019. Ek is die eerste persoon oor 70 jaar wat RASA voltooi het. In June/July 2026 I plan to do the FCRASA again at age 77. This I achieved by finishing in 24 days 11 hours on 3 July 2026 at age 77 and 10 months.

Dinsdag 17 Maart 2020

Eroica SA 2020

›
Die naweek van 13-15 Maart was weer Eroica naweek. Ek en Sue het weer by Squirrels inbespreek en ons vat die pad Montagu toe so om en by 12...
Sondag 08 Maart 2020

2020 CTCT

›
Sondag 8 Maart was dit tyd vir my 29st Cape Town Cycle Tour, wat altyd Die Argus was! My wegspring tyd was 06:50 en ek en Danie Kotze is w...

2020 MTB Challenge

›
Die MTB Challenge is terug geskuif na die Saterdag voor die CTCT en ek skryf dus in vir die 60 km bergfiets wedren in die Banhoek vallei tus...
Sondag 09 Februarie 2020

Tankwa Trek Dag 4

›
Dag 4 is die "maklike" dag van die Tankwa Trek. Die roete is van vanjaar 'n bietjie aangepas. Waar ons in die verlede die eer...
Saterdag 08 Februarie 2020

Tankwa Trek Dag 3

›
Die dag sluit die Du Toit Drop en die Marino Monster in. Die Du Toit Drop is baie lekker en redelike rit van Bo op die Berg af tot op die v...

Tankwa Trek Dag 2

›
Die elite manne spring 06:30 weg. Ons kom 6:55 aan die gang.  Ons begin weer met van die jeep tracks net agter Kaleo, maar vandag b...

Tankwa Trek Dag 1

›
Bokkeveldbliss Dit begin 15:00 maar my groep spring eers 15:25 weg. Dit is net 'n kort "warmmaker" van 24 km met 332 m...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
Philip Erasmus
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.