One Giant Challenge

This was in preparation for the Freedom Challenge Race Across South Africa (FCRASA)which I completed in June 2014 and 2019. Ek is die eerste persoon oor 70 jaar wat RASA voltooi het. In June/July 2026 I plan to do the FCRASA again at age 77. This I achieved by finishing in 24 days 11 hours on 3 July 2026 at age 77 and 10 months.

Dinsdag 30 April 2019

2019 Erioca Classica

›
Soos gewoonlike was die Eroica gesekeduleer om ‘n week na die CTCT plaas te vind en soos voorheen op die grondpaaie in die omgewing van Mon...

2019 Cape Town Cycle Tour (Argus)

›
Ek het op 10 Maart aan my 28ste CTCT deelgeneem.  Ek het my nommer die Donderdag gaan haal en het beplan om van die huis na die wegspri...
Saterdag 25 Augustus 2018

Trans Baviaans 2018

›
Na verlede jaar se Trans Baviaans het Hennie de Clercq gesê hy kan nie vanjaar ry nie. Ek het vir toe vir Danie Kotzé genader, maar hy het ...
Woensdag 23 Mei 2018

AMA Rider 100 miler

›
Die 10de AMA Rider 100 miler was geskeduleer vir Saterdag 19 Mei. My voorbereiding was goed en na my goeie 36ONE was ek vol vertoue dat ek ...
Dinsdag 01 Mei 2018

36ONE nommer 5 - 20 April 2018

›
36ONE nommer 5 - 20 April 2018 Die aand na verlede jaar se 36ONE het ek vir Sue gesê sy moet my skied indien ek weer vir hierdie we...
Sondag 18 Maart 2018

Eroica SA 2018

›
I entered again for Eroica SA, which was scheduled to be held in Montagu again on 17 March. The principal behind Eroica is to ...

Cape Town Cycle Tour/Argus

›
Sondag 12 March 2018 breek aan met perfekte weer "take two" vir die 40ste Argus! Ek het besluit om net my fietsba die wegs...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
Philip Erasmus
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.