One Giant Challenge

This was in preparation for the Freedom Challenge Race Across South Africa (FCRASA)which I completed in June 2014 and 2019. Ek is die eerste persoon oor 70 jaar wat RASA voltooi het. In June/July 2026 I plan to do the FCRASA again at age 77. This I achieved by finishing in 24 days 11 hours on 3 July 2026 at age 77 and 10 months.

Saterdag 18 Maart 2017

Eroica SA 2017

›
Ek het so 'n jaar gelede die eerste keer van Eroica gehoor. Dit is 'n beweging wat in Italië begin is met die doel om wedrenne te r...
Sondag 12 Februarie 2017

Tankwa Trek Dag 3

›
Ek was gedurende die nag 'n hele paar keer wakker en toe die mense 4:45 begin roer, het ek ook maar aan die gang gekom. Alhoewel ek gi...

Tankwa trek Dag 2

›
Daar bars gedurende die nag 'n oorverdowende donderstorm los. Dit is net donderslae en weerlig strale wat duer ligte reën gevolg word....

Tankwa Trek Dag 1

›
Ampal Biltong en Nutri Pick, wat my klere vir BB2BB geborg het, het onderneem om my inskrywingsgeld vir die Tankwa Trek te borg. Don...

Oak Valley 24 uur

›
Alhoewel ek ingeskryf het, het ek vooraf besluit om net 8 rondtes te doen en Saterdagaand huus toe te kom. Ek is 09:00    by die hui...

Attakwas

›
21 Januarie 2017 - My 8ste Attakwas Ek en Hoffie Conradie het besluit om weer die Attakwas te doen. Hoffie was veronderstel om my 13...
Maandag 28 November 2016

2016 Coronation Double Century

›
My poging om vanjaar ‘n span vir die DC in te skryf het weereens misluk en alhoewel ek ‘n “tentatiewe” uitnodiging gehad het om by ‘n Gaute...
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe

Meer oor my

My foto
Philip Erasmus
Bekyk my hele profiel
Aangedryf deur Blogger.